Here in die hemel, kyk na onsuit u gewyde en pragtige woonplek.Is U nie meer lief vir ons nie?Is U nie meer sterk nie?Is U nie meer bekommerd oor ons nie?Is U nie meer jammer vir ons nie?