1. Wie is hierdie persoonwat uit die land Edom kom,uit die stad Bosra?Wie se klere is so vol rooi kolle?Wie is ditwat die klere van ’n koning draen wat hier aankom en lykof hy baie sterk is?Die Here het gesê:“Dit is Ek wat kom sêEk het die oorlog gewenen Ek sal my mense red.”
2. Maar hoekom is u klere so rooi?Hoekom lyk dit of U druiwe getrap hetin ’n parskuip?
3. Die Here het gesê:“Ek het alleen druiwe getrapin die parskuip,daar was niemand saam met My nie.Ek was kwaaden Ek het die volke getrap,Ek het hulle plat getrap,en hulle bloed het op my klere gespat.My klere het vol bloed geword.
4. Dit is nou die regte tyd.Ek wou my vyande strafen my volk vrymaak.