Jesaja 62:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here praat nou met al die menseop die aarde.Hy sê hulle moet vir Sion sê:“Kyk, jou Redder kom,en Hy bring sy volk saam met Hom,hulle is die mense wat aan Hom behoort.”

Jesaja 62

Jesaja 62:9-12