1. “Jerusalem, omdat Ek lief is vir jou,sal Ek nie stilbly nie.Ek sal aanhou totdat jy iswat Ek wil hê jy moet wees,totdat Ek jou gered het.Dit sal soos helder lig wees vir jou,soos ’n fakkel wat brand.
2. Die volke en hulle konings sal sienjy is soos Ek wil hê jy moet weesen jy is ’n sterk stad.Hulle sal vir jou ’n nuwe naam gee,die Here het self daardie naam gekies.”
3. Die Here sal jou vashousoos ’n baie mooi kroon,soos die tulband van ’n koning.