Jesaja 61:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle self sal priesters van die Here wees,mense wat vir ons God werk.Die duur en mooi dinge van die volkesal aan julle behoort,en julle sal dit geniet en lekker eet.

Jesaja 61

Jesaja 61:1-11