Jesaja 60:18 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand sal weer kan sêdat iemand slegte dinge doenaan die mense in jou land nieen niemand sal jou huise verwoes en afbreek nie.Jy sal sêjou mure se naam is ‘Die Here red,’en jou poorte se naam is ‘Prys die Here.’

Jesaja 60

Jesaja 60:10-22