Jesaja 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gevra:“Here, tot wanneermoet ek dit doen?”En Hy het gesê:“Totdat daar nie meer mense oorblyin die stede nie,totdat daar nie meer mense woonin die huise nie,totdat daar nie meer koring en vrugte is nie,

Jesaja 6

Jesaja 6:9-13