Jesaja 59:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle weet nie hoe om vrede te maak nie,en ook nie hoe om reg te doenaan ander mense nie.Hulle lewe verkeerd,mense wat lewe soos hulle lewe,sal nie vrede hê nie.

Jesaja 59

Jesaja 59:1-14