Jesaja 59:14 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand van ons het reg gedoenaan ander mense nie,niemand was regverdig nie.Niemand het die waarheid gepraatin ons strate nie,daar was nie plek vir ietswat reg is nie.

Jesaja 59

Jesaja 59:5-20