Ons vat-vat aan die muursoos blinde mense,ons voel rondom ons soos mensewat nie kan sien nie.Ons val in die helder dagsoos wanneer dit donker is.Ons is soos dooie mensetussen gesonde mense.