Jesaja 58:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle dink Ek wil hêjulle moet julle vernederwanneer julle vas.Julle dink Ek wil hê elkeen moet sy kop laat hangsoos ’n biesieen elkeen moet rouklere draen op die ashoop sit.Julle sê dit is hoe ’n mensmoet vas,julle sê dit is waarvan die Heresal hou.

Jesaja 58

Jesaja 58:1-14