Jesaja 58:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal dit vir julle ’n fees weesom die Here te dien.Hy sal julle oor die hoogste plekkelaat ry.Hy sal julle laat eet van die koringen die vrugte van die landvan julle voorvader Jakob.”Ja, dit het die Here gesê.

Jesaja 58

Jesaja 58:11-14