Jesaja 58:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sal die hope klippe vatwat baie lank hier lê,en julle sal weer vir julle huise bou,en mure vir die stad.Almal sal sê julle is die mensewat stukkende mure weer bouen wat paaie regmaaksodat julle in die land kan woon.”

Jesaja 58

Jesaja 58:4-14