Jesaja 57:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het beeldeagter die deure in julle huise gesit.Julle het weggegaan van Myen julle het ander gode gedien.Julle is soos ’n slegte vrouwat haar klere uittreken by ’n ander man in die bed klim,en dit is vir haar lekkerom na sy kaal liggaam te kyk.

Jesaja 57

Jesaja 57:7-14