Jesaja 57:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was kwaadomdat hulle nooit tevrede wasmet die dinge wat hulle het nie.Daarom het Ek hulle geslaanen Ek wou hulle nie sien nie.Hulle was opstandig,hulle het gelewesoos hulle self besluit het.

Jesaja 57

Jesaja 57:9-21