Jesaja 57:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het so baie gesoekdat julle moeg geword het,maar julle het nie opgehou nie.Julle was altyd lus vir nog afgode,daarom het julle aangehou.

Jesaja 57

Jesaja 57:3-20