Jesaja 55:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, julle sal bly weeswanneer julle uit Babel kom,julle sal vrede hê wanneer die Herejulle terugbring.Die berge en die heuwelssal bly wees en juig,al die bome in die veld sal hande klapwanneer hulle sien julle kom.

Jesaja 55

Jesaja 55:5-13