Jesaja 54:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jerusalem, jou God sê:“Jy was soos ’n vrou,haar man wou haar nie meer hê nie.Toe Ek jou geroep het,was jy soos ’n vrou met wie ’n man getrou hettoe hy nog jonk was,maar later het hy haar weggejaag.Jy was baie hartseer.

Jesaja 54

Jesaja 54:1-13