Dit is Ek wat die ambagsmanne gemaak het,die ambagsmanne wat ’n houtskoolvuurwarm blaas en wat wapens maak.Dit is Ek wat die mense gemaak hetwat verwoes en afbreek.