Jesaja 54:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Here sê:“Jerusalem, jy is soos ’n vrouwat nie kinders kon kry nie,maar jy moet juig en baie bly wees,want jy wat alleen was,sal meer kinders hê as ’n getroude vrou.

2. Jy moet jou tent groter maak,jy moet die tentseile wyer maak,jy moet die toue langer maak,en jy moet jou tentpenne sterker maak.

Jesaja 54