Jesaja 53:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het hom verdruk en seergemaak,maar hy het niks gesê nie.Hy was soos ’n skaapwanneer iemand hom wil slagof wanneer iemand sy wol afskeer,hy het stilgebly en niks gesê nie.

Jesaja 53

Jesaja 53:6-12