Jesaja 53:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, dit is óns wat opstandig was,maar hulle het hóm met ’n spies gesteek.Dit is óns wat verkeerd gedoen het,maar hulle het hóm stukkend geslaan.Hy het die straf gekrysodat dit goed kan gaan met óns,hy het seergekrysodat óns gesond kan wees.

Jesaja 53

Jesaja 53:1-8