Jesaja 53:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie man was soos ’n plantjiewat begin groei het,soos ’n wortel wat in droë grondbegin groei.Hy was soos ’n plantjiewat ons nie raaksien nie,’n plantjie wat nie mooi is nie.

Jesaja 53

Jesaja 53:1-8