Jesaja 52:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here sê:“Eers het my volk na die land Egipte gegaan.Hulle was daar vreemdelinge.Hulle het niks gedoen aan die Assiriërs nie,maar die Assiriërs het hulle verdruk.

Jesaja 52

Jesaja 52:1-6