Jesaja 52:1 Bybel vir Almal (ABA)

Sion, jy moet wakker word,jy moet wakker word,jy moet weer sterk wees.Jerusalem, gewyde stad,jy moet mooi klere aantrek,want mense wat nie besny is nie,mense wat onrein is,sal nie meer in jou kom nie.

Jesaja 52

Jesaja 52:1-9