Jesaja 51:22 Bybel vir Almal (ABA)

Jou Here, jou God die Here, praat.Hy sal sy volk help.Hy sê: Kyk, Ek neem die beker uit jou hand,die beker wat jou dronk gemaak hetomdat Ek kwaad was vir jou.Jy moenie dit drink nie, jy mag dit los.

Jesaja 51

Jesaja 51:18-23