Jesaja 51:11 Bybel vir Almal (ABA)

So sal die Israeliete nou terugkomwanneer U hulle vrymaak.Hulle sal juig en aanhou om bly te weeswanneer hulle in Sion kom.Hulle sal vrolik wees en lag,hulle sal nie meer bekommerd weesen nie meer sug nie.

Jesaja 51

Jesaja 51:8-18