Jesaja 50:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit weet, die Here help my.Wie is dit wat wil sê ek is skuldig?Dit sal sleg gaan met al my vyande.Hulle sal word soos klerewanneer motte dit vreet.

Jesaja 50

Jesaja 50:7-11