Hulle pyle is skerp,hulle maak gereed om met pyl en boog te skiet.Hulle perde se pote is so hard soos klip,die wiele van hulle oorlogkarre draai soos warrel-winde.