Hulle sê: “Die Heilige God van Israel moet gou maak,Hy moet sy werk vinnig doen, ons wil dit sien.Wat Hy besluit het, moet nou gebeur, ons wil dit weet.”