Jesaja 49:21 Bybel vir Almal (ABA)

En jy sal dink: Van waarkom al hierdie mense?Ek was soos ’n vrou wat nie kinderskan kry nie,ek was alleen, niemand het van my gehou nie,ek was so alleen soos ’n weduweewat haar kinders verloor het.En van waar kom al my mense nou?”

Jesaja 49

Jesaja 49:12-26