Jesaja 48:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het gehoor wat Ek gesê het,julle het gesien wat gebeur.Julle moet sê: ‘Ja, dit is waar.’Van nou af sal Ek nuwe dinge vir julle sê,dinge wat Ek nie voorheen gesê het nie,dinge wat julle nie geweet het nie.

Jesaja 48

Jesaja 48:3-7