Jesaja 48:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Nageslag van Jakob,julle wat julleself Israel noemen wat uit die Juda-stam kom,julle moet luister na wat Ek sê.Julle noem die Naam van die Herewanneer julle dinge belowe.Julle sê julle dien die God van Israel,maar julle doen dit nie regtig nie.

Jesaja 48

Jesaja 48:1-5