Jesaja 47:9 Bybel vir Almal (ABA)

Twee dinge sal met jou gebeur,dit sal skielik gebeur, op een dag:Jy sal alleen wees soos ’n weduweeen jy sal al jou mense verloor.Jy het gedink jy kan alles regmaakwanneer jy toor,maar hierdie dinge sal met jou gebeur.

Jesaja 47

Jesaja 47:3-14