Jesaja 47:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was kwaad vir my mense,Ek het gesê my volk is nie meer goedom My te dien nieen Ek het hulle vir jou gegeesodat jy hulle kan oorwin.Jy was nie jammer vir hulle nie,jy het ook die ou mensebaie swaar laat kry.

Jesaja 47

Jesaja 47:1-9