Jesaja 45:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, dit is die Here wat praat.Hy het die hemel en die aarde gemaak.Hy het die aarde gemaak,maar Hy wil nie hê die aardemoet leeg wees nie.Nee, Hy het die aarde gemaaksodat daar mense kan woon.Hy sê:“Ek is die Here,daar is nie ’n ander Here nie.

Jesaja 45

Jesaja 45:17-24