Jesaja 45:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het die aarde gemaaken die mense daarop.My hande het die hemeldak gemaaken Ek het dit styfgetrek soos ’n tent,en Ek het gesê al die sterre moet daar wees.

Jesaja 45

Jesaja 45:11-22