Jesaja 44:24 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die Here wat praat.Hy het julle vrygemaak,Hy het vir julle liggame gegeevoordat julle gebore is.Hy sê: “Ek is die Here,Ek het alles gemaak,Ek alleen het die hemeldak gemaak,Ek het dit styfgetrek soos ’n tent.Niemand was by Mytoe Ek die aarde gemaak het nie.

Jesaja 44

Jesaja 44:14-28