Jesaja 44:21 Bybel vir Almal (ABA)

Nageslag van Jakob, Israeliete,julle moet hieraan dink, want julle is my dienaars.Ek het julle gemaak,julle is my dienaars,Ek sal julle nie vergeet nie.

Jesaja 44

Jesaja 44:17-24