Jesaja 44:11 Bybel vir Almal (ABA)

Almal wat so ’n god aanbid,sal teleurgesteld wees.Dit is mense wat die god gemaak het,en dan kom hulle bymekaaren wag dat die god iets moet sê,maar hulle hoor niks en hulle is teleurgesteld.

Jesaja 44

Jesaja 44:7-16