Jesaja 43:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vir die mense in die noorde sê:Julle moet my volk teruggee!En Ek sal vir die mense in die suide sê:Julle moenie my volk vashou nie!Bring my seuns en my dogters van ver,van oral op die aarde.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-15