Jesaja 43:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die wilde diere sal My eer,ook die jakkalse en volstruise,want Ek gee water in die woestyn,sodat die volk wat Ek gekies het,water sal hê om te drink.

Jesaja 43

Jesaja 43:17-28