Jesaja 43:2 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle deur water moet gaan,dan is Ek by julle,riviere sal nie oor julle vloei nie.Wanneer julle deur vuur moet gaan,dan sal die vlamme julle nie brand nie.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-3