Jesaja 42:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het die Here baie kwaad geword vir die Israeliete.Hy het vyande laat kom om oorlog te maak teen sy volk.Die vlamme het hulle gebrand van al die kante,maar hulle het nie besef hoekom dit gebeur nie.”

Jesaja 42

Jesaja 42:24-25