Jesaja 42:22 Bybel vir Almal (ABA)

Maar hulle het ’n volk geword wat uit hulle land moes gaan,die vyande het hulle toegesluit in gate en tronke.Die vyande het hulle weggevat, en niemand het dit gekeer nie,niemand het gesê dat die vyande hulle moet teruggee nie.

Jesaja 42

Jesaja 42:15-25