Jesaja 42:19 Bybel vir Almal (ABA)

My dienaars, my boodskapperwat Ek stuur, is blind en doof,niemand is so blind en so doof soos hulle nie.Niemand is so blind soos die volk wat Ek gestraf het nie,niemand is so blind soos die dienaars van die Here nie.

Jesaja 42

Jesaja 42:11-25