Jesaja 41:28-29 Bybel vir Almal (ABA)

28. Ek het gewag dat die gode moet praat,maar nie een het gepraat nie.Daar was nie een wat iets geweet hetsodat Ek vir hom kon vraen Hy kon antwoord nie.

29. Nie een van die godeis regtig ’n god nie,hulle kan niks doen nie,en hulle beelde beteken niks.”

Jesaja 41