Jesaja 41:25 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek het ’n man uit die noordeen die ooste laat kom.Hy kom en hy aanbid My.Hy oorwin die mense wat regeeren hy trap op hulle soos ’n pottebakkerwat op klei trap.

Jesaja 41

Jesaja 41:19-29