Jesaja 40:15 Bybel vir Almal (ABA)

Al die volke beteken niks,ook die mense by die seebeteken niks.Hulle is soos ’n druppel wateruit ’n emmer,hulle is soos ’n bietjie stofop ’n weegskaal.

Jesaja 40

Jesaja 40:8-23