Jesaja 40:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die profeet het gesê:“Julle moet vir my volk sêdit sal nou beter gaan,julle moet sêdit sal beter gaan.”Dit sê julle God.

2. “Julle moet die mensevan Jerusalem bly maak,julle moet vir hulle sêhulle is nou nie meer slawe nie,hulle het klaar swaargekry.Ek het hulle klaar gestrafoor al hulle sondes.”

Jesaja 40